Best Of 2018 (Deel 1) – Ep. 163 WAT Podcast

In hierdie eerste uitgawe van WAT se Best Of 2018 spoeg en plak ek vir jou brokkies uit my gunsteling onderhoude van die jaar met Francois Van As, Kobus Galloway, Willem Samuel, Hendré Pretorius, Gerdus Oosthuizen, Le Roi Nel en Arno Carstens.

Gaan bestel vir jou ’n WAT Podcast of ‘n Blitzkriek t-shirt op die splinter nuwe online shop:www.williamwelfare.com/shop

Hierdie episode is geborg deur LIVE NOW music solutions! Gaan like LIVE NOW se page op Facebook.

Die WAT Podcast word op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ’n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

Of download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:


Comments