Best Of 2016 (Deel 2) – Die Vloek Van Die Kitaar – Ep. 88 WAT Podcast

In hierdie special Christmas edition spoeg en plak ek vir jou ’n hele paar van 2016 se inteviews aan mekaar wat te doen gehad het met die almagtige vloek van die kitaar.

Flashback interview nuggets met Jo Ellis, Riaan Smit, Almuir Botha, Albert Frost, Dan Patlansky, André Kriel, Valiant Swart, Rudi en Arthur Dennis en Jake Gunn.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae (soms op Woensdae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

wat-podcast-iono-fm-

Comments