Best Of 2015 Met Shunt-Bites (Deel 2) – Ep. 36 WAT Podcast

In die tweede Best Of section spoeg en plak ek vir jou al my gunsteling brokkies interviews aanmekaar van uit episodes 11 tot 20 en ek las daai brokkies aan mekaar met sulke stukkies Shunt-bites.

Flashback interview nuggets met Kobus de Kock Jnr., AJ Graham, Riku Lätti, Hunter Kennedy, Martelize Brink, Henry Jack Cloete, Schalk Bezuidenhout, Jacques du Plessis, Albert Maritz en Louis Nel.

Dis kersfees. Geseënde kersfees aan al die WAT Luisteraars.

Die WAT Podcast word nou op Donderdae release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ‘n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is – dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Soms vat ‘n episode ‘n tydjie om te verskyn op IONO – as dit die geval is click hier en as jy op die swart player page kom right-click en Save As sommer op jou desktop.

OF stream hom sommer net hieronder:

Comments