Behind The Scenes & Cheers Vir Eers – Ep. 150 WAT Met Willim Welsyn Podcast

Ek antwoord ‘n paar van die WAT Podcast-luisteraars se vrae voor ek ‘n break vat van die show.

Bestel jou Willim Welsyn ‘Blitzkriek’ album op Takealot.

Die WAT Podcast word op Donderdae (soms op Woensdae, soms op Vrydae, maybe Sondae) release en is gratis beskikbaar op iTunes. Click op die link, onder my foto is ’n ‘View in iTunes’ knoppie – click dit en wanneer jy in iTunes is  dan klap jy die “Subscribe” button onder die foto, hit refresh en dan click jy op elke episode se wolkie om hom te download.

As jy op Android en PC is – download gerus jou episodes vanaf IONO.fm. Of download sommer straight hier.

OF as jy op Android is, download die FREE PlayerFM app en subscribe op WAT Met Willim Welsyn. OF STREAM HOM HIER:

Comments